top of page

Cape Wedding

Shed

Cape Wedding Shed spesialiseer met kreatiewe trou blomme en tafel décor. Jy word verseker van asemrowende blomme op jou troudag met die hulp van Mijeanne.

 

Sy het al haarrondtes in die trou bedryf gedoen en ken beslis van! Cape Wedding Shed kan uitgeken word deur hul unieke styl met blomme rangskikings. Elke bruid se persoonlikheid word vasgevang deur Cape Wedding Shed, en so word ‘n storie deur hierdie blomme vertel!

bottom of page