top of page

Miss Cee Photography

Kontak Besonderhede:

Geleë in Wellington, Wes-Kaap, Suid Afrika

Tel: 076 724 7183

Epos:  missceephotography@gmail.com

Facebook: https://www.facebook.com/MissCeePhotography?fref=ts

Website: www.missceephotography.co.za

Hier by Miss Cee Photography glo ons absoluut nog in werklike fee verhale, want elke liewe liefdesverhaal is 'n fee verhaal in sy eie reg. Daar is niks so lekker om te deel in hierdie stories saam met ons paartjies nie en hulle storie te kan vertel deur ons lens nie.

 

Dit is so 'n ongelooflike voorreg om deel te wees van een van die mees spesiaalste dae in 'n paartjie se lewe en dit op kamera te kan vaslê vir hulle om 'n leeftyd te kan terugkyk na en daardie dag te herleef, dit is vir my waar die waarde lê daarin om iemand se trou dag te kan afneem. Ons streef altyd na beter en om vir jou die beste moontlike eindproduk te kan lewer.

 

Ons stap 'n pad saam met ons kliente, van verlowing , troue , baba boepie & familie fotos vir jare om te volg, aan die einde van die reis eindig ons dikwels op met goeie vriende en mense wat diep spore in jou hart trap.

 

Ons kan nie wag om jou storie te hoor en te vertel nie :)

bottom of page