top of page

Original Rustique

Kontak Besonderhede:

Ons is geleë buite Wellington Wes-Kaap,Rooshoekpad Agter-Groenberg area.
FACEBOOK PAGE: Original Rustique
Email: rustiquecakery@gmail.com
Kontak nom: 0717476093

Original Rustique is 'n cakery wat spesialiseer in rustic chic gebak.


We provide cakes for any give occasion:
Birthdays,babyshowers,kicthenteas,weddings,bachelorettes etc.I aim to provide professional homemade cakes with a natural rustic twist,yet modern.Cakes such as naked cakes,floral cakes with flowers straight from your local florist,well-known fondant/buttercream covered cakes,all with a rustic twist-might it be branches or freshly picked herbs such as rosemary.(all natural products cleaned and sanitized for your safety)Ons kan enige koek,cupcakes,koekies of cakepops verskaf, gepas vir jou geleentheid se tema.If you don't want to be ordinary & still have an amazing tasting cake,order from Original Rustique and have an extrodinary event!

 

Ons doen ook professionele chic packages(waarvan jy kan kies) om jou geleentheid te versier volgens jou tema.
Jy ontspan en ons doen.


Kwotasies moet verkieslik 3weke na 'n maand voor die tyd aangevra word om teleurstelling te voorkom.Ons vra ook 'n 20% non-refundable deposito met elke booking.

Original Rustique is beskikbaar Maandae to Saterdae vir kwotasies(all day) asook vir afsprake (8:00-17:00) om jou moodboard en geleentheid te bespreek en saam te beplan totdat jy,as klient 100% gelukkig is.

About a Cake

Kontak Besonderhede:

Geleë in Paarl.
FACEBOOK PAGE: About a Cake
Epos: juliana@aboutacake.co.za
Kontak nommer: 0798006645

About a Cake het amptelik begin in Maart 2015.  Voor dit het ek in die buiteland gewoon en ook koeke gemaak, maar onder ‘n ander naam. 

 

Met my tweeling se eerste verjaardag (2012) het ek besluit om ‘n tema koek vir hulle te maak.  Dit was die eerste keer in my lewe wat ek so iets aangepak het.   Ek het nie ‘n idee gehad waar om te begin nie, maar het dit so geniet om op te lees oor koek versiering en my oë het oopgegaan vir die koek wêreld daar buite en al die koek gereedskap wat beskikbaar is.   ‘n Paar maande daarna maak ek toe ook vir myself ‘n tema verjaardagkoek.  Vriendinne het toe begin bestel vir hul kinders se verjaardae en so ook toe later mense wat ek glad nie ken nie.  Toe begin ek ‘n Facebook blad en van daar af het alles vanself gebeur.  

bottom of page