top of page

10 Besonderse Eerste Dans Liedjies

Elke bruids paartjie soek die perfekte liedjie om die dans vloer te open. Ons gaan jul ‘n bietjie inspereer met besonderse liedjies, liedjies wat die hartsnare roer en nie so algemeen is nie.

*WENK: As jy ‘n liedjies kies, kies ‘n liedjie wat ‘n mooi betekenis het, wat jou en jou aanstaande skoenlappers in julle maag gee wanneer jy dit hoor en wat spesiale betekenis dra vir jul albei.

1. I’ll be seeing you deur Billy Holiday

Min mense ken die pragtige liedjie omdat dit so ou liedjies is. Hy het sy eerste verskyning gemaak in 1938. Ons almal het natuurlik die liedjies eers agter gekom toe hy in die bekende film “The Notebook” gespeel het. Dit speel op die deel waar Allie en Noah begin dans in die middle van die pad met geen musiek. Noah het natuurlik ‘n liedjie begin “hum” end an begin die pragtige liedjie ste speel.

“I'll be seeing you In all the old familiar places That this heart of mine embraces All day and through In that small cafe The park across the way The children's carousel The chestnut trees, the wishing well I'll be seeing you In every lovely summer's day In everything that's light and gay I'll always think of you that way…”

Die liedjie skep ‘n verskriklike romaniese atmosfeer, en glo my as jy mal oor “The Notebook” was sal jy verlief wees op hierdie liedjie. Natuurlik is dit ‘n stadige liedjie, maar met ‘n paar dans less (Ons beveel aan Phox Dance Academy) sal jy beslis mense se asem weg slaan en verlief laat voel van vooraf.

2. Eens in ‘n leeftyd deur Rihana Nel & Bobby van Jaarsveldt

As jy weet jy’t DIE EEN gevind die een waarmee jy die res van jou lewe wil wees dan is diè die liedjies vir jou dis beslis soos die naam se, ware liefde kom net eens in ‘n leeftyd. Dit is ‘n baie diep afrikaanse liedjie wat so paar mense dalk sal laat huil ;)

“Maar ek weet, ek weet dat ek weet Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou…

Liefde kom net eens in ‘n leeftyd

Die liefde wat hou vir altyd

Dit bly net ‘n besluit wat jy waag om te maak Elke oggend, elke aand, vir altyd

Liefde kom net eens in ‘n leeftyd

Die liefde wat hou vir altyd En nou staan ons voor mekaar

En die keuse wat ons maak Is liefde kom net eens in ‘n leeftyd…”

3. Love you till the end – deur Gerard Butler (Film – P.S. I Love You)

As jy ‘n “hopeless romantic” is en mal oor Nicholas Spraks se flieks is, soos “The Notebook” sal jy ook “P.S. I Love You" ken. Dit is ‘n regte ‘n trane trekker waar Gerry en Holly – ‘n getroude paartjie, vreeslik verlief, maar baie vas gesit het oor geld en of hulle wil kinders hê ens. Gerry gaan skielik dood aan kanker. Voor hy dit gedoen het het hy brieffies aan Holly geskryf wat hy vooraf gereel het moet op spesiale geleenthede by haar uitkom as nie meer daar is nie. Onder andere is “Love you till the end” ‘n liedjie wat hy vir haar sing in die film.

“I just want to see you When you're all alone I just want to catch you if I can I just want to be there When the morning light explodes On your face it radiates I can't escape I love you 'till the end I just want to tell you nothing You don't want to hear All I want is for you to say Why don't you just take me Where I've never been before I know you want to hear me Catch my breath I love you 'till the end….”

Beslis ‘n baie diep liedjies met baie betekenis. Genoeg om enige getroude paartjie se opedans besonders te maak.

4. How long will I love you deur Ellie Goulding

‘n Romantiese liedjie wat jou herinner tyd is kosbaar. Meeste mense het die liedjie eerste gehoor in die film “About Time” wat gaan oor ‘n outjie wat kan “time travel”. Die les van die storie is dat die lewe is te kort om heeltyd net te will “fast-forward”. So vir ‘n eerste dans sal dit jou herinner om tyd te koester en elke oomblik te geniet.

“How long will I love you? As long as stars are above you And longer, if I can. How long will I need you? As long as the seasons need to Follow their plan. How long will I be with you? As long as the sea is bound to Wash upon the sand. How long will I want you? As long as you want me to And longer by far. How long will I hold you? As long as your father told you, As long as you can. How long will I give to you? As long as I live through you However long you say…”

5. Ek belowe jou deur Gerhard Steyn

Nog ‘n pragtige afrikaanse liefdestreffer, die woorde het soveel betekenis. Beslis die regte liedjies vir ‘n opedans.

"Ek belowe jou wanneer storms om ons woed, tot die dood ons skei , sal ek altyd by jou staan - dis net ek en jy..."

6. Liefde was eers liefde – Eden

‘n Liedjies oor liefde is altyd diep en vol meening. Jou eerste dans moet vol meening en vol liefde wees. Daarom is Eden se liedjies natuurlik ook ‘n wenner.

"Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet, dit voel so goed, en ek het eers 'n mens geraak toe ek & jy mekaar aanraak..."

7. Don’t stop believin deur Journey

Natuurlik kry ons paartjies wat mal oor rock musiek is. As jy mal oor rock is is “Don’t stop believen” die liedjies vir jou. Dit is 'n liedjie oor liefde, energie en hoop. 3 element wat ‘n huwelik reis soveel meer pret maak.

The Journey het “Don’t stop believin” uit gebring in 1981 en dit het natuurlik dadelik ‘n hit geword. Die liedjies is tot vandag toe een groot hit of jy dit nou by die huis luiter, in jou kar of op die dansvloer, 90% van die tyd draai jy die liedjie se volume op en sing saam ;)

“Just a small town girl Livin' in a lonely world She took the midnight train goin' anywhere Just a city boy Born and raised in south Detroit He took the midnight train goin' anywhere

A singer in a smoky room A smell of wine and cheap perfume For a smile they can share the night It goes on and on, and on, and on

Don't stop believin' Hold on to the feelin' Streetlights, people…”

8. The first time I ever saw your face deur Leona Lewis / Nataniel

Ja julle het reg gelees, Nataniel sing en kan hy sing! As jy ‘n vrou weergawe van die liedjie wil he kan jy vir Leona Lewis; of selfs vir Celine Dion se weergawe gaan. Ek’t die 14de Oktober ‘n vertoning gaan kyk van Nataniel, en toe sing hy die liedjies – “The first time…” en kyk ek moes my trane in hou. Hy sing dit met soveel emosie jy kan daai gevoel van verlief wees voel. Beslis ‘n wenner liedjies vir ‘n opedans en beslis ‘n liedjies en baie mooi betekenis.

“The first time, ever I saw your face I thought the sun rose in your eyes And the moon and the stars Were the gifts you gave To the dark, and the endless skies

And the first time, ever I kissed your mouth I felt the earth move in my hands Like the trembling heart Of a captive bird That was there, at my command, my love…”

Oorspronklik word deur Roberta Flack 1969.

9. Thinking out loud deur Ed Sheeran

As jy ‘n ietsie meer modern soek is Ed Sheeren se liedjies beslis vir jou. Sy liedjies se woorde het die mooiste betekenis, hy is beslis een van ons era se konings van liefdes liedjies.

“When your legs don't work like they used to before And I can't sweep you off of your feet Will your mouth still remember the taste of my love? Will your eyes still smile from your cheeks? And, darling, I will be loving you 'til we're 70 And, baby, my heart could still fall as hard at 23 And I'm thinking 'bout how people fall in love in mysterious ways Maybe just the touch of a hand Well, me - I fall in love with you every single day And I just wanna tell you I am So honey now Take me into your loving arms Kiss me under the light of a thousand stars Place your head on my beating heart I'm thinking out loud Maybe we found love right where we are…”

10. Marry Me deur Jason Derulo

Beslis ‘n skoenlappers in die maag tipe liedjies en lekker “up beat” vir ons jonger era. En die naam beslis gepas by die okasie ;)

“A hundred and five is the number that comes to my head When I think of all the years I wanna be with you Wake up every morning with you in my bed That's precisely what I plan to do And you know one of these days when I get my money right Buy you everything and show you all the finer things in life We'll forever be in love, so there ain't no need to rush But one day I won't be able to ask you loud enough [Chorus] I'll say, "Will you marry me?" I swear that I will mean it I'll say, "Will you marry me?…”

Ons hoop hierdie post het jou keuse bietjie aangehelp , deel asb met ons julle eerste dans liedjies ook :)


Recent Posts
bottom of page